ENROLMENT

Enrolment forms for 2024 are available at Florauna Campus. Important information about enrolment:

The following documentation must accompany your application:

  • Copies of both parents/guardians ID documents
  • Copy of child birth certificate
  • If there is any occupational- / Speech therapy a copy of the latest report

The enrolment form must please be signed by both parents/guardians. We appreciate your cooperation.

Please note: No tariffs will be given per telephone or e-mail.
Please visit our school for more information.

INSKRYWINGS

Inskrywingsvorms vir 2024 is beskikbaar by Florauna Kampus. Baie belangrike inligting rakende inskrywings:

Die volgende dokumentasie moet u aansoek vergesel:

  • Afskrifte van beide ouers/voogde se ID dokumente
  • Afskrif van die kind se geboortesertifikaat
  • Indien daar enige arbeidsterapie/spraakterapie voorheen was, ‘n afskrif van die laaste verslag

Beide ouers/voogde moet asseblief die inskrywingsvorm onderteken. U samewerking in die verband word opreg waardeer.

Let wel: Geen tariewe word per telefoon of per e-pos gestuur nie.
Kom kuier gerus by ons skool vir meer inligting.